Beskikbare Boeke
Ontdek stories wat lank ná die laaste bladsy by jou bly.
-
Drama
Wanneer Ek Groter Is (e-boek)
R150,00Original price was: R150,00.R80,00Current price is: R80,00. Add to cart -
Misdaad
Die Donker Kamer
R100,00Original price was: R100,00.R50,00Current price is: R50,00. Add to cart -
Histories
1000 Vroue
R100,00Original price was: R100,00.R50,00Current price is: R50,00. Add to cart -
Drama
Die vrou wat oorgebly het
R100,00Original price was: R100,00.R50,00Current price is: R50,00. Add to cart
Lesersresensies
Ek is glad nie iemand wat baie lees nie, maar jou boeke is so maklik om te lees en so goed geskryf sodat ek nie kan ophou lees nie.
P. Henn
Hi, ek moet net vir jou sê jy skryf so goed en in Afrikaans!! Ek kan jou boek net nie neer sit nie. Jou karakters en vertelling bring soveel herinneringe terug. Die beste is dat en voel of ek saam met Binkie in kerksaal, ouma se huisie asook gaste huis is. Sal jy asb van jou ander boeke se advertensies plaas. Jy moenie ophou skryf nie!
M. Strydom
L. Matthieson (Author)
Lizanne Matthieson is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer wie se verhale die kompleksiteit van liefde, geloof, familie, veerkragtigheid en die keuses wat ons lewens vorm, verken. Met boeiende karakters en emosioneel diepgaande vertellings neem sy lesers op onvergeetlike reise waar hoop steeds skyn, selfs in die donkerste tye. Haar romans wissel van aangrypende spanning tot hartroerende romanse, elkeen geskryf om lesers te raak en nog lank ná die laaste bladsy by hulle te bly.




